Claire Isaks

Mrs Claire Isaks, Head of Education Curriculum Services, Northern Cape Department of Education, Upington, passed away on 27 February 2021.

Dit is met groot skok en baie hartseer dat ek u moet meedeel dat Mev. Claire Isaks, Hoof Onderwyskundige Kurrikulumdienste, vanmiddag afgesterf het.

Ons innige simpatie en diepe medelye gaan uit na die bedroefde familie, vriende en Kollegas van Mev. Claire Isaks.

Mag ons wyle, geliefde Kollega se mooi siel in vrede rus en in glorie opstaan.

Source: Fourie Elana

Facebook Post

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *