W

Allen Williams

Mr Allen Williams official at Cape Winelands Education District office in Worcester passed on, on Sunday, 28 February due to Covid complications. Your contribution towards education will be surely missed. You were a man who was always willing to assist and help others. You will be surely missed Ice Man. RIP. Facebook post

Gamzah Whatney Teacher

Gamzah Whatney

Tot ons weer ontmoet Mnr. Whatney🕊️ Wie sou kon dink dat hierdie jaar soveel seer in ons lewens sou bring. Vandag staan ons weereens magteloos… stukkend… Gebroke… As ons moet afskeid neem van ons kollega, vriend, opvoeder en staatmaker. n Man met n opregte goeie hart wat altyd net die beste vir ander wou he . Mnr. Gamzah Whatney jy gaan gemis word. Mag God die Whatney familie, vriende en ons as kollegas versterk in hierdie donker tye. Ons weet dat u op n beter plek is
God se Werk is welgedaan