Clement Saptoe

Mr Clement Saptoe, teacher at Petunia Secondary School, Bloemfontein, Free State, passed away on 1 April 2021.
Source: Dineo Tseka
#rememberourteacherssa

Anjalise Broodryk Biggs:
Ai mnr Clement Saptoe. Ons almal het gister so gehoop dit is ‘n onvanpaste April Fool’s grap. Jou afwesigheid gaan ‘n permanente leemte laat by Petunia. Ons (onderwysers en leerders) sal jou altyd onthou as the man on a mission. Jy het nooit stadig geloop van punt A na punt B nie. Jou afkondigings oor die interkom het vir ons, by tye, lekker laat lag. En al het die afkondigings op die mike ons soms frustreer, as dit beteken ons kan jou terug hê by Petunia, sou elkeen daagliks vir jou wou luister oor daardie mike. Jy was geliefd deur die leerders. Meer as wat jy dalk besef het. Voor covid het mnr n punt daarvan gemaak om almal aan die einde en begin van n kwartaal te soengroet.

My registerklas het gejump for joy toe hulle hoor mnr gaan vir hulle klas gee. Mnr was altyd bereid om te help, al is dit om die skool te kom oopsluit of om ‘n stout kind aan te spreek. Jou skielike afsterwe laat my net opnuut besef dat die lewe so ongelooflik kort is. Mnr is te vroeg weggevat. En ons gaan mnr mis.Kele Mentu: We have lost such an amazing soul

Mr Septoe…what an awesome Lo teacher you were, you always made lessons fun…All your learners will attest to this statement you were one of the best teachers… condolences to your family and Petunia Secondary school as a whole…we can only treasure the memories we have of you.

Rest in peace King

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *